PLAASVERVANGERS: [PETRA PRETORIUS]
250ml bruismeel = 250ml koekmeel en 7.5ml bakpoeier
15ml mielieblom = 30ml koekmeel (as bindmiddel)
5ml bakpoeier = 1ml koeksoda en 2.5ml kremetart
250ml melk = 250ml kookwater en 90ml
melkpoeier
1 blokkie sjokolade = 45ml kakao en 7.5ml botter of vet
250ml suurmelk = 250ml melk en 15ml suurlemoensap of witasyn
250ml botter = 220ml kookolie of 220ml varkvet met sout
1 eier = 30ml water en 3ml bakpoeier
250ml joghurt = 250ml karringmelk of 250ml suur room
5ml suurlemoensap = 3ml asyn
PLAASVERVANGER VIR ROOM: [BERIE SMITH]
1 groot piesang , 1 eierwit, 1 eetlepel suiker Druk piesang fyn. Klits die eierwit styf en voeg die suiker geleidelik by. Klop die fyn piesang by enigebruik i.p.v. room.
KERRIE WENK: [uit Phillip se kombuis]
Kerrie is nie altyd maklik om te maak nie, veral as jy eers die verkeerde dinge bygevoeg het. Phillip stel die volgende wenke voor:
Gebruik altyd regte vars knoffel
Vars gemmer, net ‘n bietjie
Braai die uie (baie fyn gekap) en kerrie in olyfolie, dit sal verseker dat die kerrie se smaak uitkom.
... Sit jou vleis en water by.
Indien jy nie van spesirye in jou vleis hou nie, maak ‘n klein sakkie en plaas die volgende daarin (vars is altyd beter):
# Basil blare
# Lourierblare
# Peperkorrels
# Mosterdsaadjies
# Danja
Voor die gereg klaar gekook het, sit twee suurlemoenskywe by, en indien jou gesondheid dit toelaat, ‘n half koppie bruinsuiker. Die suiker is nie nodig nie, want die ie het suiker in, en dit sal welk uitkom as die uie gebraai word.
Maak jou kerrie vandag, en dien dit eers môre op!!