LEKKER MUSHROOM SOUSIE: [PETRA PRETORIUS]
Sny halwe pakkie sampioene op en braai tot gaar met vars gemaalde swartpeper.
Gooi 1 houer vars room in en verhit tot dit begin kook.
Nou gooi jy die room houer vol melk en maak 1 pakkie sampioen soppoeier,1/2 teelepel hot english mustard poeier en 1 teelepel maizena met mekaar tot klontvry(met whisk) en dan voeg jy dit by die room mengsel op die stoof en roer aanhoudend tot sous lekker gaar en verdik is.
Voeg nog melk by as jy 'n dunner sous wil hê en as jy nie worry oor vet en cholesterol nie kan jy so groot handvol kaas ook ingooi terwyl die sous geroer word.
HANNIE SE MOSTERDRESEP: LALA)
1 Klein blikkie Mosterpoeier of
1 Groot blik as jy dit lekker sterk wil hê
3 Teelepels sout
2½ Teelepels witpeper
¼ Teelepel swartpeper
Knippie rooipeper (opsioneel)
Meng alles saam en voeg dit by
2 blikkies kondensmelk
Klits tot gemeng.
lits 6 eiergele en voeg by kondensmelkmengsel
(gebruik net die eiergele).
Voeg ½koppie olie stadig by en roer tot gemeng
Voeg 2 koppies wit asyn by en klits goed
As dit klaar gemeng is, is dit bietjie loperig, maar na 'n rukkie word dit styf veral in die yskas.
Jy kan ook minder olie en asyn gebruik indien jy dit nog stywer wil hê.
Bêre in yskas. Geniet dit!
Voorstelle:
Met braaivleis, alle oondgebraaide vleissnitte, vleis toebroodjies en saam met Mayonnaise in aartappelslaai ens. ens.
LAZY HOLLANDAISE SAUCE:
¼ cup mayonnaise
1 tsp lemon juice
1/4 tsp pepper
Blend, heat and serve.