SMAAKLIKE PAPTERT:
Bestanddele:
Mieliepap
Kaas
Sampioene
Spek
Uie
Metode:
Maak die pap gaar, maar moenie dit te veel roer nie, dit moet slap pap wees. Braai jou uie, sampioene en spek saam.. Gooi ’n laag pap en dan
’n laag van die spekmengsel (jy kan ook bietjie sweetcorn byvoeg) , dan weer ’n laag pap met ’n laag spekmengsel. Sprinkel gerasperde kaas en
bak dit in die oond vir so paar minute sodat die kaas kan smelt. Jy kan selfs bietjie room oorgooi voordat jy die kaas oorsprinkel.
Bedien met lekker stukkie wors of steak.