BOBOTIE FRIKKADELLE:
By Berie Smith in KITSKOS ·
Lewer ongeveer 30 frikkadelletjies
‘n Lekker vinnige manier om frikkadelle te maak as jy eintlik lus het vir bobotie. Dit kan ’n aandete, ligte maaltyd of peuselhappie vir ’n kosblik wees.
500 g maer maalvleis
1 klein ui, baie fyn gekap
1 klein knoffelhuisie, gekneus
1 ekstra groot eier
10 ml elk matige kerriepoeier en gedroogde gemengde kruie
5 ml gemaalde komyn
10 ml gemaalde koljander
5 ml suurlemoensap
15 ml gladde appelkooskonfyt
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
15 ml olyfolie om mee te braai
Metode
1.Meng al die bestanddele, behalwe die olie, in ‘n mengbak en geur na smaak.
2.Rol in klein balletjies. Verhit ‘n dun lagie olie in ‘n braaipan en braai frikkadelle alkante tot goudbruin.
3.Verlaag hitte, plaas ’n deksel op en prut ongeveer 10 minute of tot net gaar.
4. Sit warm of teen kamertemperatuur voor. Die frikkadelle is lekker op pasta of basmatirys of kapokaartappels. Sit voor met ‘n vrugteblatjang en koljanderblare. Dis ook lekker met broodjies en slaai en in ‘n kosblik.
Wenk:
1.Roer 30 ml gekapte koljanderblare by die vleismengsel.
LEKKER FRIKKADELLE IN TAMATIESOUS:
By Berie Smith in KITSKOS ·
Meng saam:
500 g Maalvleis
1 Klein Uie (gerasper of gekap)
1 Eetl Tamatiesous
1 Eetl. Worcestersous
1 Groot Eier
½ Kop Broodkrummels
Rol bolletjies
Sous
1 Eetl Olie
1 Groot Ui gesny
1 Blik Tamaties
Bak frikkadelle in die pan.
Gooi sous oor die gaar frikkadelle in ‘n oondbak.
Sous kan ook oor spagetti gebruik word.
SHEPHERD'S PIE:
By Berie Smith in KITSKOS · Recipe by Kim McCosker & Rachael Bermingham from 4 Ingredients
Serves 6
Ingredients
500g lean mince
1/2 cup fruit chutney
6 potatoes, boiled and mashed
3/4 cup grated cheese
Method
In a non-stick frypan brown mince, season and mix through chutney.
Pour into a casserole dish, top evenly with mashed potato and sprinkle with grated cheese.
Bake in 180C oven for 20 – 30 minutes or until cheese in nice and bubble.
Notes & Tips
Optional: Slice a tomato or two over the mince before topping with potato.
MOUSSAKA:
By Berie Smith in KITSKOS ·
3 eetlepels olyfolie
1 groot ui, geskil en gekap
450 g maalvleis (die tradisionele word met lam gemaak, maar ek gebruik beesvleis)
400 g geblikte Italiaanse tamaties (vars tamaties het nie dieselfde intensiteit van geur nie)
¼ teelepel fyn kaneel
1 teelepel gedroogde oreganum (ek gebruik normaalweg net vars kruie, maar hier het jy die intensiteit van geur nodig.)
Maldon-sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
900 g eiervrug, in skywe gesny (gesout en vir 20 minute laat sweet, afgespoel en gedroog)
75 g botter
75 g meelblom
568 ml warm melk (volroom, wat anders)
25 g vars gerasperde parmesaan
1 eiergeel
30 ml vars broodkrummels
Verhit 2 eetlepels van die olyfolie in ‘n swaarboompan en braai die ui tot sag. Roer nou die vleis by en verbruin. Voeg nou die tamatie, kaneel en oreganum by, bedek en kook vir 20 minute of totdat al die vloeistof verdamp het. Verf die eiervrugskywe met olyfolie en oondrooster tot alkant goudbruin. Dreineer op handdoekpapier en geur met sout en peper na smaak. Smelt nou die botter in ‘n kastrol, roer die meelblom by, haal van die hitte af en roer die melk by. Plaas terug op die stoofplaat en hou aan roer totdat ‘n dik sous begin vorm aanneem. Haal van die hitte af, laat effens afkoel en voeg nou die helfte van die kaas en die eiergeel by. Geur met sout en peper na smaak. Rangskik nou die eiervrugskywe in ‘n vlak oondbak, bedek met die vleissous en dan die witsous. Sprinkel die oorblywende kaas en broodkrummels bo-oor en bak vir ongeveer ‘n uur in ‘n voorafverhitte oond van 180˚C.
KAASGEVULDE FRIKKADELLETJIES:
By Berie Smith in KITSKOS ·
(Dit lewer sowat 20 klein frikkadelletjies)
500 g maer beesmaalvleis
1 kookappel, ontkern, geskil en gerasper
1 medium ui, fyngekap
10 ml vars tiemie of 3 ml droë tiemie

250ml Tusser-kaas, in 1 cm blokkies gesny
olie vir braai
Meng die maalvleis, appel, ui, tiemie, sout en peper liggies met 'n vurk saam. Verdeel in 20 eweredige dele en vorm in balletjies, druk 'n blokkie kaas in die middel van die frikkadelletjie. Vorm die maalvleisballetjie om dit heeltemal te bedek. Bedek en verkoel tot benodig. Braai in verhitte olie tot gaar. Sit warm of koud voor
MAALVLEIS IN KOMBERSIES:
By Berie Smith in KITSKOS ·
750ml olie
210ml koekmeelblom
knippie sout
8ml bakpoeier
1 groot eier geklop
80ml elk - melk en water, geklop
een derde basiese maalvleismengsel
Verhit olie in ‘n diep kastrol. Sif meel, sout en bakpoeier saam. Voeg melkmengsel by en klop tot glad. Vorm klein, plat koekies van die vleis, doop dit in die beslag en braai bolletjies twee minute aan ‘n kant in die warm olie of tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier.
FANTASTIC HAMBURGER PATTIES: [MAKE YOUR OWN] [PETRA PRETORIUS]
■900 g lean beef mince (not extra-lean)
■1 packet brown onion soup
■15 ml oil or mayonnaise
■125 ml plain yoghurt
■15 – 30 ml prepared hot English mustard (not to worry, it does not sting once cooked)
■65 ml finely chopped parsley
Place the mince in a bowl. In another bowl, whisk together the rest of the ingredients then add to the mince and mix well. Shape the mixture into any size or shape patties that you fancy and grill to your liking.
Serves 6 (depending on how big and thick you make the patties.
Chef’s hint:
It goes without saying that a man would add his own thing. That could entail chili, garlic, lemon, fried onion even some cooked red kidney beans. And this is not a braai recipe, the consistency is too juicy for any kind of griddle or griddle pan therefore, ‘muchos importante’, this recipe is for patties (or meatballs) you’d fry in a pan or grill in the oven.
PEPPADEW BORLOTTI BRAZIL BURGERS: [PIETER BELL]
Yummy and full of goodness and flavour!
WHAT YOU’LL NEED
400g can borlotti beans, rinsed and drained
1 tbsp olive oil, plus extra for grilling
1 small red onion, finely chopped
1 carrot, grated
1 celery stick, finely chopped
6 Peppadew® Mild Sweet Piquanté Peppers, drained and finely chopped, plus extra to serve
50g Brazil nuts, roughly chopped
100g fresh wholemeal breadcrumbs
2 tbsp chopped fresh parsley
salt and pepper
burger buns, rocket, and créme fraîche to serve
HOW YOU DO IT
Tip the beans into a bowl and mash them roughly.
Heat the oil in a pan and fry the onion, carrot and celery until softened.
Add to the beans with the chopped piquanté peppers, nuts, breadcrumbs and parsley. Season with salt and pepper and mix well.
Shape the mixture into 6 patties and chill on a plate lined with cling film until firm.
Heat a skillet on the Weber, brush it with oil and add the burgers. Cook over medium heat for 12-15 minutes, turning once. Serve on burger buns with rocket and créme fraîche, and garnish with more Peppadew® Mild Sweet Piquanté Peppers.
VINNIGE FRIKKIES:
Hier is solank ‘n lekker frikkadel resep. Doodeenvoudig en kan nie flop nie.
500 gram maalvleis
1 ui fyn gekap
1 pakkie beefsoppoeier
2 snye brood – los sommer die korsies ook aan, is te veel moeite om dit af te sny!
1 koppie melk
sout en peper
Meng alles en rol in bolletjies.
Pak in bak en gooi in oond @ 180 grade C en bak tot jy dink dit is nou gaar!
Neem gewoonlik so 30-40 minute.
FRIKKADEL STROGANOFF: [Chris Vorster]
2 kg gemaalde wildsvleis/gewone maalvleis
2 groot gekapte uie
25ml vars pietersielie of 10 ml gedroogde pietersielie
75 ml suurlemoensap
15 ml gerasperde suurlemoenskil
4 snye brood geweek in 450 ml vleisekstrak
20 ml sout
Meng alles goed en vorm klein frakkadelletjies. Bak in oond vir 20 minute. Skep uit in 'n diep bak.
SOUS
3 uie gekap
500 g gekerfde sampioene
100 ml botter
20 ml mosterd poeier
15 ml sout
50 ml koekmeel
1 liter melk
50 ml gekapte pietersielie
250 ml suurroom
Soteer die uie en sampioene in botter, voeg mosterd, sout en meel by. Voeg warm melk geleidelik by en roer oor lae hitte tot dik. Voeg pietersielie en room by net voordat u ditbedien. Giet sous oor die frikkadelle en bedien dadelik.
WASGOEDBONDELTJIES: [PETRA PRETORIUS]
3 koppie meelblom
1 eiersout
113 gm (1/4 lb.) margarien
1 teel bakpoeier
kouewater
Sif droë bestanddele en vryf margarien in meel. Klits eier goed, voeg by meel asook water tot dit kan uitrol. Rol dun uit, sny vierkante. Sit vleisvulsel in middel en vou toe.
Steek vas met kruienaeltjie. Braai bruin in olie.
Vleisvulsel:
250 gm ( 1/2 lb. ) gemaalde vleis
1 1/2 huisie knoffel of knoffelsout ( 1/4 teel )
2 teel olie
gekapte pietersielie
1 teel kerrie
1/2 ui gerasper
Braai ui en knoffel en voeg ander bestanddele by.