HEERLIKE KOEK: [PETRA PRETORIUS]
(ek bak dit altyd) ~ maklik, vinnig, goedkoop.
Ingredients
2 cups (500 mL) sugar
4 eggs
2-1/2 cups (625 mL) flour
1 cup (250 mL) milk
3/4 cup (175 mL) oil
2-1/4 teaspoons (11 mL) baking powder
1 teaspoon (5 mL) vanilla
Cooking Instructions
Preheat oven to 350 degrees F (180 degrees C).
Smeer 2 panne of 1 groot pan met botter of spray-and cook.
In a large mixing bowl, with an electric mixer, beat sugar and eggs together until slightly thickened, about 1 minute. Add flour, milk, oil, baking powder, and vanilla and beat for another minute, just until the batter is smooth and creamy. Don't overbeat. Pour batter into the prepared baking pan(s).
Bake in preheated oven for 30 to 40 minutes or until the tops are golden and a toothpick poked into the center of the layer comes out clean. (A single rectangular pan will take longer to bake than two round ones.)
Jy kan versiersel opsit van jou keuse, room of sif net versiersuiker oor en bedien dit as 'n teekoek, of jy kan die koek opsny vir 'n triffle ...
SJOKOLADE OLIEKOEK: [PETRA PRETORIUS]
(ek bak die tjoklit koek al 30 jaar, dink ek het dit nog in wenresepte boek gekry)
4 ekstra groot eiers – geskei
375ml suiker
450ml koekmeel
15ml bakpoeier
2 ml sout
125ml kakao
250ml kookwater
125ml olie
5ml vanieljegeursel
Meng kookwater & kakao. Laat afkoel. Voeg olie & geursel by. Los eenkant.
Klits eiergele, voeg suiker bietjie gewys by. Klits tot liggeel & sponsagtig dik.
Voeg nou kakaomengsel by & klits goed.
Sif meel, bakpoeier & sout saam. Voeg by & meng deeglik.
Klits eierwitte styf & vou in mengsel in.
Gooi in gesmeerde koekpanne. Bak by 180 °C vir 30-35min.
BIER BOX KOEK: [PETRA PRETORIUS]
500 ml water
150ml olie
200ml kakao
10ml vanilla essence
Bring tot kookpunt en laat prit
8 eiers
750ml suiker
Klop tot lig en donsig
875ml meel
17.5ml bakpoeier
Voeg die mengsel by die eier mengsel en voeg dan die vloeistof mengsel by.
Gooi in ‘n voorafgesmeerde bierboks wat jy met foelie uigele het, hou die blink kant bo!!
Jy kan die buitekant van die boks ook oortrek om te voorkom dat jou boks brand.
Bak teen 180 Grade vir 30-35 minute.
Versiersuiker
100ml Botter of margarine
500ml versier suiker
150ml kakao
60ml yogurt
Smelt margarine en versiersuiker, voeg dan die res by.
BLITSIGE KAASKOEK: [PETRA PRETORIUS]
Kors:
1 pakkie (200gr) Mariebeskuitjies (fyngedruk)
50g margarine gesmelt
2ml kaneel
Vulsel:
1 blik (397g) kondensmelk
250g geroomde maaskaas
1 pakkie (90g) vanielje kitspoeding
100g melksjokolade (opsioneel)
Meng die beskuitjiekrummels, botter en kaneel. Druk met die agterkant van ‘n lepel op die bodem en teen die kante van ‘n 1 liter tertkbord vas. Klits die kondensmelk en maaskaas tot gemeng. Strooi kitspoeding oor en klits 1 minuut lank. Giet die vulsel in die kors en verkoel in yskas tot stewig. Berei sjokoladekrulle met ‘n groneteskillertjie en versier die kaaskoek daarmee.Lewer middelslag-tert.
VINNIGE KOFFIEKOEK: [PETRA PRETORIUS]
Niks in die huis vir teetyd nie? Bak gou dié heerlike koffiekoek.
Maak: 1 x 24 cm-ringkoek
Bereidingstyd: 15 minute
Baktyd: 5-7 minute
60 ml melk
25 ml kitskoffiekorrels
200 ml (200 g) sagte botter
200 ml (175 g) strooisuiker
3 groot eiers, liggies geklop
300 ml (165 g) bruismeel
25 ml kakaopoeier
VERSIERSEL
300 ml (160 g) gesifte versiersuiker
wit Dipped Flake-sjokolade, vir versiering
Verhit die melk en los die kitskoffiekorrels daarin op. Klop 175 ml (175 g) van die botter saam met die strooisuiker tot lig. Voeg die eier bietjies-bietjies op 'n slag by en klop goed ná elke byvoeging. Vou die meel en kakaopoeier om die beurt by die melk in.
Skep die beslag in 'n gesmeerde ringvormige silikoon- of mikrogolfbakpan. Mikrogolf dit vir vyf tot sewe minute op hoog tot die koek terugspring as jy daaraan raak. (Dit raak nog fermer ná dit uit die mikrogolfoond kom.)
Haal die koek uit die oond uit en sit dit vir vyf minute eenkant om af te koel voor jy dit uit die pan keer.
Meng die res van die botter met die versiersuiker. Voeg genoeg kookwater by om 'n gladde, smeerbare mengsel te vorm en skep dan die versiersel bo-op die koek. Versier met gekrummelde wit Dipped Flake-sjokolade.
DIE LEKKERSTE EN VINNIGSTE KOEK WAT JY NOG OOIT GEMAAK HET. HEERLIK! Het gedink dit gaan geil en soet wees, toe nou nie. Jy kan dit ook in 'n vierkantige bak maak. Maak gerus, jy gaan verras wees soos min.[BERIE SMITH]
MOCHA CHOCOLATE ICEBOX CAKE: [
Barefoot Contessa - INA GARTEN]
Prep Time: 20 min
Inactive Prep Time: 12 hr
8 servings
Ingredients
2 cups cold heavy cream [VOLROOM]
12 ounces Italian mascarpone cheese [BY PICK & PAY] [250 grm bakkie]
1/2 cup sugar
1/4 cup coffee liqueur, such as Kahlua
2 tablespoons unsweetened cocoa powder
1 teaspoon instant espresso powder
1 teaspoon pure vanilla extract
4 - 5 packages chocolate chip cookies
Shaved semisweet chocolate, for garnish
Directions
In the bowl of an electric mixer fitted with the whisk attachment, combine the heavy cream, mascarpone, sugar, coffee liqueur, cocoa powder, espresso powder, and vanilla. Mix on low speed to combine and then slowly raise the speed, until it forms firm peaks.
To assemble the cake, arrange chocolate chip cookies flat in an 8-inch springform pan, covering the bottom as much as possible. (I break some cookies to fill in the spaces.) Spread a fifth of the mocha whipped cream evenly over the cookies. Place another layer of cookies on top, lying flat and touching, followed by another fifth of the cream. Continue layering cookies and cream until there are 5 layers of each, ending with a layer of cream. Smooth the top, cover with plastic wrap, and refrigerate overnight.
Run a small sharp knife around the outside of the cake and remove the sides of the pan. Sprinkle the top with the chocolate, cut in wedges, and serve cold.
THE MUG CAKE ~~ The Basic Five Minute Chocolate Cake Recipe
There are several variations but this is my favourite.
Igredients
4 Tbsp self raising flour
2Tbsp cocoa (I like it very chocolatey so sometimes use more)
2Tbsp sugar
1 egg
3 Tbsp oil
3 Tbsp milk or water
1 tsp vanilla essence
a large mug
Add the ingredients to the mug in order, mixing well as you go and then cook for 3 minutes on high. (For 1000 watt oven)
Add a handful of chocolate chips if you have them. Isn't that easy??
VOLMAAKTE ROLKOEK: [Rina Fourie]
4 eiers
250ml strooisuiker
250ml ongeskifte, afgemeete meelblom
5ml bakpoeier
Sout
75ml koue water
5ml vaniljegeursel
fyn appelkooskonfyt
Smeer rolkoekpan met maragrien en voer uit met waspapier. Bestuif met koekmmeel n skud oortolloge meel af. Klop eiers en suiker tot lig en sponsagtig. Sif koekmeel, akpoeier en sout saam en vou liggies by meel met metaal lepel. Vou water en geursel by. Gooi deeg in pan en versprei eweredig. Bak 10-12 minute to ligbruin em druk liggies met vinger, as holte terug kom is dit gaar. Spoel skoon afdroogdoek in water uit. Druk goed droog. Strooi suiker mildelik oor die doek en keer rolkoek daarop uit.
Trek die papier versigtig af. Smeer konfyt oor en rol koek op in doek met die vou na onder. Laat afkoel.
Versiersel
fyn gekerfte pynappel of aarbeie by styfgeklopte room.