APPLE SLICES:
By Berie Smith in KITSKOS·
Recipe by Kim McCosker & Rachael Bermingham from 4 Ingredients
Ingredients
40g pkt vanilla cake mix
¾ cup melted butter
400g tin pie apple
200g sour cream
Method
Preheat oven to 180C. Mix butter and cake mix to a dough. Spread evenly in a paper lined rectangular baking dish and bake for 15 minutes.
Combine apple and sour cream. Spread evenly over base and return to oven for another 15minutes.
Cool in the fridge. Serve cold.
Notes & Tips
Optional: You can sprinkle with cinnamon before the final bake or use a tin of pie apple with cinnamon instead.
TAMBOESIES:
By Berie Smith in KITSKOS ·
1 rol skilferdeeg
1 eier geklits
500ml vars room
50ml strooisuiker
6ml vanielje geursel
250ml gesifte versiersuiker
30ml kookwater
2ml suurlemoensap
geel voedselkleursel
Rol die helfte van die deeg uit en sny in 4.5cm vierkantjies.
Verf liggies met geklitste eier.
Plaas op 'n bakplaat wat met water besproei is en bak in 'n voorverhitte oond by 200C tot goudbruin.
Laat afkoel, sny deegvierkante oop tussen die gerysde lagies.
Klop room met strooisuiker en vanieljegeursel styf.
Spuit room op die onderste een lagie en plaas 'n vierkantjie bo-op.
Meng gesifte versiersuiker met kookwater en suurlemoensap en 'n paar druppels voedselkleursel.
Skep versiersel drupsgewys oor elke tamboesie.
THE PERFECT CHOCOLATE FONDANT:
By René Kleyn Real in KITSKOS ·
Ingredients
Butter for greasing
Cocoa for dusting
90g flour
125g dark chocolate (70% cocoa)
125g butter
2 whole eggs
2 egg yolks
65g caster sugar
Method
Preheat the oven to 200°C. Place a baking tray in the oven to heat. Grease the insides of four ramekins with butter. Sprinkle with cocoa. Melt chocolate and butter in microwave, or over pot of simmering water.
Put the whole eggs, the yolks and the sugar in a large bowl or standing mixer. Whisk for 5-7 minutes until light and foamy. Fold in the melted chocolate and butter mixture, then whisk in the flour.
Pour the mixture into moulds. Place on the hot baking tray and bake in the oven for 10 minutes until firm. Run the tip of a knife round the edge of the mould. Turn out onto serving plates and add a few raspberries dusted with icing sugar.
Makes 4
Quick and easy!
CUSTARD SLICES MADE WITH CREAM CRACKERS: [PETRA PRETORIUS]
1 pak cream crackers.
1 l melk
250 ml suiker
60 ml margarine
120 ml koekmeelblom
100 ml mielieblom
10 ml vlapoeier
2 ml sout
100 ml koue water
3 eiers geskei
5 ml vanieljegeursel
500 ml versiersuiker gesif
Sowat 400 ml kookwater
Smeer of spuit vlak glasbak
Pak. N laag beskuitjies met die strepies in die middel almal in een rigtng.
Verhit die melk in n groot kastrol tot kookpunt. Voeg die suiker en margarine by en roer tot gesmelt. Haal van die stoof af.
Meng die koekmeelblom mielieblom vlapoeier sout en koue water deeglik. Voeg die eiergele by en klits goed.
Klits van die melkmengsel geleidelik by die vlamengsel. Gooi dit terug in die kastrol by die res van die melk. Roer aanhoudend oor lae hitte en kook sowat 5 min tot dik.
Haal van die stoof af en roer vanieljegeursel by. Klits eierwitte tot sagte punte vorm. Vou die eierwitte met n metaallepel in die vla mengsel in.
Maak versiersuiker met bietjie water aan en smeer bo oor.
APPELKOOS KAASKOEKIES: - (maak 2 dosyn)
125 ml kaaspoeier
500 ml koekmeel
3 ml bakpoeier
250 g sagte botter
fyn appelkooskonfyt
Sif droë bestanddele en vryf die botter in. Rol balletjies en plaas op gesmeerde bakplaat.
Druk diep holtes in elke balletjie (+- 1 cm)
Vul koekies met appelkooskonfyt en laat in die koelkas vir 15 min. om te rus.
Bak vir 15 min. by 200 grade C.
Die is baie baie lekker !! mmmm
EASY CARAMEL SLICES:
This deliciously soft caramel slice makes a terrific dessert.
Ingredients
1/2 packet ginger nut biscuits
... 1/2 packet scotch finger biscuits
2 Tbsp butter, melted
3 x 395g tins of sweetened condensed milk (or two if you only have a shallow baking tin)
250g dark chocolate
Method
1. Base: Biscuit brands vary and you may have to adjust the amount of butter. Keep the butter to a minimum (it's healthier) however the biscuit base has to be able to hold together. Press the mix for the base down firmly. Really compress it! Place in the fridge for 10 minutes to firm up before adding the condensed milk. The base of a caramel slice you buy in cake shops is pre-baked so it ends up being far drier than my recipe.
2. Caramel: Use full cream condensed milk. Low-fat doesn't work. It's too thin. Leave the caramel in the oven for as long as it takes to go a lovely brown colour.
3. Preheat the oven to 160C. Line a 24 x 30 baking tin with baking paper. Crush the biscuits in a food processor and stir in the butter. Firmly press the biscuit mixture into the tin and put in the fridge for 10 minutes to harden. Pour over the condensed milk and place in the oven until the caramel turns a lovely brown. Remove and set aside to cool completely.
4. Melt the chocolate and pour over the cooled slice. Refrigerate to set. Cut into squares to serve. Dip a large knife in hot water to make slicing easy.
Notes
The good news is this recipe doesn't work with low-fat condensed milk so it's a real indulgence for those of us with a sweet tooth. Fast Ed says "I've had lots of success with this recipe over many years. I mostly work with a powerful, fan-forced commercial oven so if you don't know how accurate your oven temperature is you may find the caramel takes longer to brown. I always say trust your instincts, they'll usually be right."
YSTERVARKIES: [Ystervarkies / Sneeuvlokkies- Huisgenoot 1985]
Koekdeeg
4 eiers
500 ml wit suiker of strooi suiker
250 ml botter/margarine
125 ml melk
750 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
‘n knypie sout
Metode:
Verhit oond tot 180°C Klits eiers, suiker en margarine/botter saam. Meng die melk in. Sif meel, bakpoeier en sout saam en vou in mengsel in. Bak in ‘n gesmeerde reghoekige pan vir 1 uur lank. Laat afkoel. Sny in blokkies.
Stroop
750ml witsuiker
200 ml kakao (laat uit vir sneeuvlokkies)
375ml water
15 ml botter/margarine
Metode:
Smelt saam tot ‘n sous. Doop die blokkies koek in die sous en strooi met klapper.
As jy sneeuvlokkies maak bly alles dieselfde, maar jy laat net die kakao uit.
MAAK STROOPSOET KOEKSISTERS: [Kos & onthaal]
Ons wys hoe om dié immergewilde lekkernye te maak.
Maak: 20-30
Bereidingstyd: 1 uur, plus yskas- en rustyd
Gaarmaaktyd: 10-15 minute
Stroop•
4 x 250 ml (850 g) suiker
• 5 ml kremetart
• 2,5 ml wynsteensuur
• 2-3 stukke lemoenskil
• 2 kaneelstokkies
• 5-10 cm-stuk vars gemmer, geskil en opgesny
• 6 kardemomsade, gekneus (opsioneel)
• 5 ml vanieljegeursel
Deeg• 500 ml (275 g) koekmeel
• 10 ml bakpoeier
• 90 ml (85 g) botter
• 1 groot eier, geklits
Maak eers die stroop. Verhit die suiker en 250 ml water saam. Voeg alles behal- we die vanieljegeursel by. Kook oor ’n medium hitte en roer af en toe tot al die suiker opgelos het. Verhit tot kookpunt en haal van die plaat af. Roer die va- nieljegeursel by en sit eenkant om af te koel. Laat die afgekoelde stroop verkieslik oornag in die yskas staan.
1 Maak nou die deeg. Sif die droë bestanddele en 5 ml sout saam in ’n mengbak. Vryf die botter daarby in. Voeg die eier by en roer dan 120 ml water bietjies-bietjies by. Hanteer die bestanddele so min moontlik. Sodra dit ’n deeg vorm, bedek dit en laat dit vir drie uur in die yskas staan.
2 Rol die deeg uit sodat dit tussen 2 mm en 5 mm dik is. Sny dit in ewe groot reghoeke en maak dan ’n snit in die middel af, maar nie tot heel bo nie. Of gebruik ’n koeksister-snyer.
3 Vleg die repies deeg. Smeer ’n bietjie water aan die twee onderste punte en druk dit aan mekaar vas.
4 Gooi die stroop deur ’n sif en verdeel dit tussen twee bakke. Sit die een bak in die yskas en die ander een in ’n groter bak met ys sodat dit lekker koud kan bly.
5 Verhit ’n kastrol met olie vir diepbraai. Braai ’n paar koeksisters op ’n slag in die warm olie tot goudbruin. Skep die koeksisters met ’n gaatjieslepel uit en skud die oortollige olie af.
6 Druk die koeksisters dadelik in die yskoue stroop. Hou dit vir 15 sekondes so in die stroop voor jy dit uitskep en op ’n draadrakkie sit.
7 Herhaal die proses met die res van die koeksisters. Halfpad kan jy die bak stroop in die yskas uithaal en ook op ys sit om dit koud te hou. Bêre die koeksisters in ’n geseëlde houer in die yskas tot jy dit gaan voorsit.
MAKLIKE – ZOO KOEKIES: [PETRA PRETORIUS]
12-15 koekies
185g koekmeel
125g botter
60g strooisuiker
Versiersel:
Meng 125g versiersuiker met 1 eetlepel warm water.
Drup voedeselkleursel by en meng.
Meng meel en suiker en vryf botter in. Hou aan met jou hande meng tot 'n bal vorm.
Rol uit-1/2cm dik- druk vormpies uit.
Bak 10-12min by 180gradeC.
Laat afkoel en smeer icing op.
GRENADELASKYWE: [PETRA PRETORIUS]
1 x 200 g pak Tennisbeskuitjies
750 ml melk
250 ml suiker
60 g botter
125 ml koekmeel
80 ml vlapoeier
250 ml grenadellasap
2 ml sout
100 ml koue water
3 eiers, geskei
5 ml vanieljegeursel
Versiersel
500 ml versiersuiker, gesif
30-45 ml grenadellapulp
Smeer ’n groot tertbak goed met botter of spuit met kleefwerende kossproei. Pak ’n enkellaag Tennisbeskuitjies op die boom van die bak en hou eenkant. Verhit melk, suiker en botter saam tot die suiker gesmelt is.
Meng intussen meel, vlapoeier, grenadellasap, sout en koue water saam tot glad. Klits eiergele hierby. Voeg van die warm melk hierby, roer deeglik, en giet alles terug in kastrol. Verhit stadig oor lae hitte tot kookpunt en prut liggies, terwyl jy roer, tot dik. Haal van stoof en roer vanieljegeursel by.
Klits eierwitte tot sagte punte vorm en vou by vlamengsel in. Skep warm vla versigtig oor beskuitjies en smeer gelyk. Pak die res van die beskuitjies bo-op die vla. Laat afkoel tot kamertemperatuur. Meng versiersuiker en grenadellapulp en smeer oor vlaskywe. Bêre in yskas.
Lewer 10 porsies.