TUNASLAAI MET KERKERERTJIES EN ROOIBONE:
By Berie Smith in KITSKOS ·
Lewer 4 – 6 porsies
Slaaisous
75 ml (5 e) olyfolie
30 ml (2 e) balsamiese asyn
10 ml (2 t) korrelmosterd
15 ml (1 e) heuning
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Slaai
’n handvol vars kruie, bv. kruisement, Italiaanse pietersielie, basiliekruid
’n handvol baba slaaiblare
1 x 410 g-blik kekerertjies, gedreineer
1 x 410 g-blik rooi nierbone, gedreineer
1 x 170 g-blikkie tuna, gedreineer
1 rooi of geel soetrissie, in repies gesny
½ komkommer, in growwe stukkies gesny
200 g kersietamaties, gehalveer
’n handvol olywe, ontpit
1.Slaaisous: Meng al die bestanddele saam.
2.Slaai: Pak al die bestanddele in lae op ‘n groot slaaibord, meng liggies deur en sit voor met die slaaisous.
Wenke:
1.Voeg 2 chorizo worsies, in skyfies gesny, by die slaai of vervang die tuna met die worsies.
2.Vir ‘n vegetariese weergawe kan die tuna net uitgelaat word.
BROODSLAAI (baie lekker): [PETRA PRETORIUS]
375 ml mayonnaise ( 1 1/ 2 k )
375 ml suiker ( 1 1/ 2 k )
375 ml room ( 1 1/ 2 k )
... Sout em peper na smaak
25 ml droë mosterd ( 2 E )
250 ml wit asyn ( 1 k )
4 eiers
10 snye brood, in blokkies gesny en gebraai
125 g spek, gesnipper en gebraai
375 ml kaas, in blokkies gesny ( 1 1/ 2 k )
250 ml sultanas
METODE
Klits eiers. Voeg asyn, suiker en mosterd by en kook tot dik.
Laat afkoel. Voeg room, mayonnaise, sout en peper by.
Meng die sous met die broodblokkies, spek, kaas en sultanas.
BILTONG AARTAPPELSLAAI: [ Gerbrecht vd Vyver]
6-8 groot aartappels gekook en gesny
2 uie fyn gekap
gekerfde biltong (nie fyn nie) in stukkies
3 eiers gekook
1 groen peper
Meng bogenoemde saam
Sous:
Halwe blik kondensmelk
1 teelepel mosterdpoeier
4 Eetlepels Mayonnaise
Sout en Peper na smaak
bietjie melk
Meng alles saam en gooi oor die aartappels, laat rukkie in yskas voor jy dit bedien. Dit is heerlik as hy eers gestaan het.
SLAAI/NAGEREG: (Daleen)
Hier is die heerlikste resep vir 'n slaai of nagereg [jy moet maar self besluit wat vir 'n ding dit is na jy dit klaar geëet het]
Bestanddele:
2 x 150g Malvalekkers.
1 Blikkie fyn pynappel ["crushed pineapple"]
175 ml grenadella joghurt.
Sny malvalekkers in kwarte. Meng al die bestanddele saam.
Laat staan oornag en geniet dit die volgende dag.
[Dit is net so bietjie lekkerder as heerlik]
GESTOLDE WORTELSLAAI: (Annelise)
1 medium blik 'crushed' pynappelstukke
4 koppies gerasperde wortels
1 pakkie pynappeljellie
3 teelepels gelatine (aangemaak met 2 eetlepels lou water)
halwe teelepel sout
kwart koppie suiker
2 teelepels suurlemoensap
1 blik Nestle Room
Gooi sap van pynappelstukke af, 1 koppie. Voeg 2 koppies
water by 1 koppie pynappelsap en laat kook.
Haal af van stoof en laat afkoel. Voeg jellie, suurlemoensap,
sout, gelatine en suiker by.
Laat afkoel tot dikte van wit van 'n eier. Rasper 4 koppies
wortels by.
Voeg fyn pynappelstukkies by afgekoelde jelliemengsel.
Voeg geklopte room by. Gooi in vorm en laat stol.
BROCCOLISLAAI: (Leoni)
Broccolli
Spek
Feta kaas
Mayonnaise
Ui
Suiker
Die aand voor ek die slaai maak, was ek die broccolli en sit dit dan in 'n ziplock sakkie, die volgende dag is die broccolli kraakvars en stewig.
Rasper ui en gooi suiker in die gerasperde ui (so 1 eetlepel suiker per ui). Laat vir minstens 'n halfuur staan.
Roer mayonnaise by die ui en suiker mengsel.
Braai spek tot gaar en hou eenkant om af te koel.
Breek broccolli in eetbare blommetjies, probeer die
stingeltjies hou - dis die voedsaamste van die hele lot!
Sny fetakaas (of enige kaas indien jy nie van feta hou nie) in blokkies.
Meng alles saam en geniet.
My man eet nie broccolli nie, "never mind" rou, maar hy lê nogal weg aan die slaaitjie.
MANGO, AVOKADO EN GARNAAL VOORGEREG:
Maak ‘n slaaisous deur:
50ml vars lemmetjie/suurlemoensap
30ml goeie olie
15ml suiker
Skud saam tot suiker opgelos is en laat dit afkoel.
Kook 500g garnale
Laat afkoel en meng die garnale met seekossous of 1000 island sous.
Laat oortollige sous afloop en verkil.
Kap 2 mangos en 2-3 avokado’s (afhangende van grootte) fynk/in blokkies/repies
Kap 1 klein uitjie baie fyn.
Kap 5 pikante Rissies of skerp rissies fyn.
Meng, pak uit en geniet
Indien jy nie garnale wil gebruik nie, vervang garnale met pastrami in repies geskeur ‘Shaved’ Ham.
Gerookte hoenderborsies in repies.
Braaistuk (Roast) in blokkies/repies.
Geniet !!!
ASPERSIE MET "WASABIMAYONAISE" SLAAI: (voorgereg).
Blansjeer 1kg – dalk bietjie meer
– Aspersies bietjies-bietjies vir 2 minute in vinnig kokende soutwater.
Spoel onder KOUE water af en druk droog.
Maak ‘n sous deur
1 Koppie mayonaise,
4 Teelepels soyasous,
2 Teelepels Suiker,
4 Teelepels Suurlemoensap en 2-3 Teelepels Wasabipasta te klits tot die suiker opgelos het.
Pak die aspersies op ‘n laag fyn slaaiblare en drup-drup die sous oor.
As ‘n voorgereg
Sny slaaiblare in lang breë repe.
Pak Aspersies bo-op.
Bedek met sous.
Rol repe Parmaham/Garnale op en plaas bo-op.
Plaas dun skyfies Agurkies / Veselperske /Aarbeie tussen die ham.Garneer met halwe kersietamaties en lang blokkies komkommer.
Hierdie sous is heerlik op ‘n oop toebroodjie met blaarslaai, kouevleis, ens.
Smeer die sous oor gebakte groente.
Voeg gekapte uie, pietersielie, en bietjie kondensmelk of suurroom of joghurt of mayonnaise by en gebruik as ‘n slaaisous vir aartappelslaai of piesangslaai.
Geniet !!!
BEETROOT & YOGURT SALAD: [PETRA PRETORIUS]
6 cooked baby beetroot
1 cup yogurt
1 tsp sugar
Salt and cayenne pepper
1 tbsp snipped fresh chives
Small bunch of chives, to garnish ..
Instructions:
1. Cut beetroot into 0.3 cm thick slices and arrange on a serving plate.
2. Cover and chill for 30 minutes.
3. Put yogurt into a bowl and stir in sugar, then season with salt and cayenne pepper. Chill for 30 minutes.
4. Pour yogurt mixture over beetroot and spinkle with snipped chives.
Serve chilled garnished with chives.