GEROOMDE GROENBONE EN SAMPIOENE:
By Berie Smith in KITSKOS ·
1 ui
1 rooipeper
1 knoffelhuisie
500g groenboontjies
125ml groenteaftreksel
sout en swartpeper
250g sampioene
125ml suurroom
125ml neute
Soteer die ui, peper en knoffel. Voeg die boontjies by en roerbraai 5 minute. Voeg die aftreksel en geurmiddels by, bedek en prut 15 minute tot die boontjies sag is. Voeg die sampioene by en prut nog 5 minute. Skep in ‘n bedienbak, gooi die room en neute oor en bedien.
SPINASIEGEREG: (van Rassie)
By Berie Smith in KITSKOS ·
1 Rol blaardeeg
1 Pak spinasie
250ml suurroom
2 Fetakaas sirkels
½ pak 'bacon'
swartpeper
meel
Voer die bak uit met deeg.
Sny spinasie en kook vir 10 minute.
Dreineer baie goed.
Braai 'bacon'.
Gooi by spinasie en suurroom.
Brokkel fetakaas binne in spinasiemengsel.
Verdik met meel (ongeveer 2 opgehoopte eetlepels).
Skep in deeg.
Bak 20 min by 200°C.
GROENTE ROERBRAAI:
By Berie Smith in KITSKOS ·
40 ml olie
1 groot ui, in ringe gesny
1 rooi soetrissie, in repe gesny
2 wortels, in repies gesny
3 stingels seldery, in ringe gesny
300g broccoli, in blommetjies gebreek
500ml stampmielies, gaar
7ml sout varsgemaalde swartpeper.
Verhit die olie, voeg die groente by en roerbraai die groente moet bros wees.
Voeg die stampmielies en geurmiddels by en laat deurwarm word.
Lewer 4 porsies.
WENK: Blokkies vleis kan bygevoeg word en as 'n noenmaalgereg voorgesit word.
SPINASIE EN KAAS GEBAK:
By Berie Smith in KITSKOS ·
2 eetlepels botter of margarien
2 eetlepels meel
1 koppie melk
4 onse gerasperde kaas
80 baba spinasieblare
4 snye brood
4 eiers
1 Dash knoffelsout
1 Dash droë origanum
1 Dash peper
kleefvrysproei bespuit
Aanwysings
1. Spuit 'n oondbak met kleefvrysproei.
2. Kap spinasie en sny die brood in blokkies. Plaas in oondbak en meng.
3. Smelt botter of margarien in 'n kastrol oor medium-lae hitte. Roer meel en meng tot glad.
4. Voeg melk by en maak witsous.
5. Voeg kaas by en roer totdat die kaas smelt en die mengsel glad en heeltemal gemeng en gaar is.
6. In 'n klein bakkie, klop die eier en meng knoffelsout, gedroogde origanum en peper by. Giet oor die spinasie en broodblokkies en meng goed.
7. Gooi kaas oor die mengsel en roer goed deur.
8. Plaas in warm oond en bak onbedek vir 45 minute of totdat die bokant van gereg mooi bruin en ferm is.
9. Bedien met slaai.
Porsies 4
ATTA PATATA:
By Berie Smith in KITSKOS ·
Moeg vir soet patat?
Skil en kook patata's tot sag.
Maak fyn.
Meng met gebraaide uie, sout en peper na smaak.
Voeg nou een houer volroom by en meng goed.
GEBAKTE PATATS: [PETRA PRETORIUS]
500g Patas geskil en in 1cm blokkies gesny
250ml Vars Room
125ml Melk
1 pakkie Royco Dik Wit Uie Sop
1 huisie Knoffel - fyngemaak
Gemaalde swart peper
Plaas rou patats in gesmeerde bak met ‘n deksel (met ‘n volume van 2L).
Meng al die bestandele en gooi oor patat.
Bak teen 180°C vir 30 minute met deksel op.
Haal deksel af en bak vir verdere 20-30 minute.
KOESKOESMET GEROOSTERDE BOTTERSKORSIE EN UIE: [BERIE SMITH]
Lewer 6 porsies
1 groot ui, gehalveer en in dun wiggies of skyfies gesny
500 g botterskorsie, in blokkies gesny
5 ml komynsaad
100 ml olyfolie
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
50 g gevlokte amandels
380 g (500 ml) koeskoes
500 ml hoender-, groente- of uie-aftreksel
45 ml dukkah (opsioneel) of 5 ml gemaalde kaneel
’n handvol grofgeskeurde kruisementblare
1.Voorverhit oond tot 200 °C. Plaas ui, botterskorsie en komynsaad op ’n groot bakplaat en skink sowat 45 ml olie oor. Geur na smaak en rooster 20 minute. Roer deur en voeg amandels by.
2.Rooster nog 10 minute of tot net gaar, maar nie pap nie. Skep uit en laat afkoel.
3.Plaas intussen die koeskoes in ’n groot, plat mengbak. Skink warm aftreksel oor en laat, sonder om te roer, 5 minute staan. Meng dan koeskoes met ’n groot vurk deur om enige klonte op te breek.
4.Roer orige olie deur en geur na smaak. Voeg dukkah en kruisement by net voor dit voorgesit word. Dit kan warm of teen kamertemperatuur geniet word.
Wenke:
1.Alles kan maklik vooraf berei word. Voeg kruie en dukkah by net voor dit voorgesit word.
2.Dukkah (ook bekend as Egiptiese dukkah) is ‘n tradisionele mengsel van neute, sade en speserye wat dikwels in Mediterreense kookkuns gebruik word. Dis in groot supermarkte en deli’s beskikbaar.
Vars tuinslaai (gebruik die idee hier onder of die resep van 2 Nov, soos op die webwerf)
Enige slaai met ’n verskeidenheid groen bestanddele sal die perfek pasmaat vir die kersham en koeskoes wees. Maak ’n plat slaai op ’n groot slaaibord – dit lyk meer aptytlik.
Begin met ’n bed van interessante slaaiblare en sluit ’n handvol roketblare en selfs basiliekruidblare, kruisement of enige ander vars kruie daarby in.
Pak dan lae groen groentevanjou keuse bo-op, bv: komkommer dun groenboontjies of aspersies (skink sommer net kookwater ooren spoel af in koue water) lang blommetjies broccoli (soos boontjies gaargemaak of liggies gestoom) dun skyfies seldery slaaispruite van jou keuse of ’n slaai-sprinkel selfs ’n koppie vol groen ertjies is heerlik (spoel net af, sodat dit nie meer gevries is nie, maar moenie dit kook nie) dun skyfies appel kan ook lekker wees fetakaas ’n lekker slaaisous of vinaigrette (die een van 2 Nov is heerlik)
Jy kan selfs ’n vrug, soos nektariens of vars bessies hierby sit vir ’n bietjie kleur, maar hou by bestanddele wat by die varkvleis sal pas. Iets soos pynappel kan ook werk.
MIELIEKOEKIES: [BERIE SMITH]
Lewer 25 – 30 koekies
Menige kind is gaande oor ’n mieliekoekie en dis ’n wonderlike ete, bygereg of peuselhappie. Dis vinnig om te maak, so maak sommer dubbel, want dis ’n lekker happie vir ’n kosblik.
1 x 420 g-blik geroomde suikermielies
140 g (250 ml) bruismeel
5 ml bakpoeier
2 eiers
100 ml melk

125 ml fyngerasperde Cheddarkaas
45 ml olyfolie om te braai
1.Plaas die suikermielies in ’n groot glasbak en sif die droë bestanddele bo-oor.
2.Roer die eiers en melk by en meng deeglik. Geur na smaak en roer die kaas by. Dit is ’n redelike loperige beslag.
3.Verhit ’n braaipan oor matige hitte, voeg 10-15 ml van die olie by en laat dit warm word. Skep lepelsvol beslag op die bodem en braai tot borrels bo-op vorm. Draai om en braai tot goudbruin en gaar.
4.Dreineer op kombuispapier en hou warm. Herhaal met die orige beslag en voeg nog olie by soos nodig. Moenie die koekies te groot maak of te veel olie gebruik nie.
5.Sit voor as ’n ete met ’n slaai, as peuselhappie of bygereg met worsies, frikkadelle of hoender.
Wenke:
1.Vervang bruismeel met semelryke bruismeel en voeg ’n bietjie ekstra melk by, indien nodig.
2.Roer 100 ml fyngekapte ham, salami, gaar spek of gedreineerde tuna by beslag.
3.Roer 30 ml gekapte vars of 5 ml gedroogde gemengde kruie of tiemie by die beslag.
KORSLOSE BUTTERNUT SQUASH PIE/TERT; [PETRA PRETORIUS]
Ingredients:
1 large butternut squash, cooked and pureed, about 1 1/2 cups pureed squash
1 cup ideal milk/evaporated milk
splash of canola oil (or not)
... 3 eggs
1/2 cup flour
1/2 cup sugar
1/3 cup packed light brown sugar
1/2 tsp. salt
some cinnamon (to mix into the batter and to sprinkle on top)
Directions:
Blend all ingredients. Pour into a pan (spray and cook) .. Sprinkle cinnamon on top. Bake on 180 degrees for 1 hour and 25 minutes. Serve just warm or at room temperature with a dollop of whipped cream.
BAIE LEKKER BAKED BEANS: [Susan Hatem]
Bestandele:
1 middelmatige ui - fyn gekerf
Bietjie olie
1 blikkie baked beans
2 el chutney
Metode:
Braai ui in olie tot goud bruin, roer baked beans in, verhit tot net begin borrel & deur warm, roer chutney goed deur. Bedien op roosterbrood of kapok aartapels!
SOETPATATRESEP:
3 groot patats (geskil en in dik skywe gesny)
3 x eetlepels botter
½ koppie suiker
½ koppie melk
½ koppie water
½ teelepel sout
½ teelepel koeksoda
2 teelepels suurlemoensap
1. Roerbraai botter en suiker tot karamel. Voeg melk, water, sout, kremetart en suurlemoensap by (roer deur en oppas dat die mengsel nie oorkook nie).
2. Sit skywe patats in die sous en sit die deksel van die kastrol op. Draai plaat laag en laat patats kook tot sag, maar steeds souserig. Bedien saam met kerrievleis of hoender en natuurlik saam met snoek is dit heerlik!
PAMPOENKOEKIES:
2 koppies fyn pampoen
1 eetlepel botter
half teelepel sout
kwart teelepel peper
geel van een eier
2 eetlepels meel
1. Bak, kook of stoom die pampoen tot gaar. Druk deur 'n sif. Gooi botter, sout, peper en geel van 'n eier by.
2. Vorm klein frikkedelletjies, steek in eier en broodkrummels en braai in vet.
PIESANG PATATS:
500 ml gaar patat
1 piesang, in skywe gesny
1 eier, geskei
25 ml suiker
25 ml botter
2 ml sout
Klop die patat, eiergeel, botter en sout saam. Skep in 'n gesmeerde bakskottel en pak die piesangskywe daarop.
Klits die eierwit met die suiker totdat dit 'n dik, stywe meringue vorm. Smeer die meringue met 'n vurk oor die patatmengsel.
Bak 30 min in 'n matige oond 180°C (350°F).
Lewer 4 porsies
BONE-GEBAK:
250g spek
60ml olyfolie
1 groot ui
1-2 vet knoffelhuisies
500g spinasie
250g kersietamaties
sout en swartpeper
200g Mozarella-kaas
2 blikke borloti boontjies, goed gedreineer en afgespoel
Voorverhit die oond tot 200C. Braai die spek tot bros, verlaag die hitte en voeg die ui by, braai tot sag en voeg dan die knoffel by en braai 1 minuut. Skep uit in 'n mengbak en voeg die boontjies by. Kook die spinasie gaar, laat koud word, druk die oortollige water uit en voeg by die boontjies, geur en voeg die tamaties by. Sprinkel die kaas oor en bak 20 minute en bedien met 'n vars slaai

Verhit die olie, voeg die groente by en roerbraai die groente moet bros wees. Voeg die stampmielies en geurmiddels by en laat deurwarm word. Lewer 4 porsies.
WENK:
Blokkies vleis kan bygevoeg word en as 'n noenmaalgereg voorgesit word.
JAPTRAP BONE:
kookolie
2 uie, fyn gekap
1 groen soet rissie, fyn gekap
10ml kerrie poeier
2ml gemengde kruie
1 blikkie boontjies in tamatie sous
Braai die ui en soetrissie in 'n klein bietjie kookolie.
Voeg die kerriepoeier en kruie by, en braai nog sowat een
minuut. Roer die boontjies by en verhit. Bedien warm.
SPRUITKOOL MET SPEK EN TAMATIE: [Deur Barbara Joubert, SARIE]
Nie almal hou van spruitkool (Brusselse spruite) nie. Ek het besluit om die spek en tamatie by te sit - probeer dit gerus so. Dit gee die spruitkool meer woema.
800 g spruitkool
250 g strepiespek, in klein blokkies gesny
1 ui, fyngekap
1 eetlepel botter
1 eetlepel olyfolie
2 tamaties, fyngekap
Stoom of kook die spruitkool sag, maar nog effens bros. Smelt die botter en olyfolie saam in ’n pan. Braai die uie en spek sommer terselfdertyd saam tot die spek bros is. Voeg die fyngekapte tamaties by en laat kook vir 10 minute. Voeg die spruitkool by, meng goed en sit voor.
KNOFFEL EN KAAS SPRUITKOOL: [KOOKKUNS]
1kg spruitkool (broccoli), gesny
3 knoffelhuisies, fyn gekap
45ml sonneblomolie
swartpeper en sout na smaak
uievlokkies slegs vir ekstra geur (opsioneel)
gerasperde kaas na smaak
Stoom die broccoli net tot sag. Verhit die olie en voeg die knoffel en gestoomde broccoli en uie vlokkies by. Meng goed. Geur met sout en peper.
Rasper kaas bo-oor bak in oond tot kaas goud-bruin en gesmelt. Bedien warm.
SPRUITKOOL KASSEROL: [Chantelle Geldenhuys]
500 g vars of bevrore spruitkool (broccoli)
12,5 ml margarien
1 ui, fyn gekap
1 knoffelhuisie, gekneus
1 blik (410g) sampioenroomsop
1 blik (285g) gesnyde sampioene, gedreineer
1 botteltjie (170g) soetmelk kaassmeer (melrose of nestle)
5 ml worcestersous
30 g (125 ml) vars broodkrummels
paprika
klontjies margarien
Sny broccoli kleiner as dit in groot stukke is. Kook dit net tot sag in kokende soutwater en dreineer.
Voorverhit oond tot 180 °C (350 °F).
Smelt margarien in ´n kastrolletjie en braai ui en knoffel daarin tot sag.
Voeg sop, sampioene en kaassmeer by en verhit oor matige hitte totdat kaas gesmelt het.
Voeg worcestersous by en meng. Rangskik broccoli in ´n oondvaste bak en skep sous oor. Strooi broodkrummels bo-oor en dan paprika.
Stip met margarien.
Bak 20 minute sonder ´n deksel.
Sit warm voor.
Lewer 6 - 8 porsies.
PAMPOENKOEKIES IN STROOP: [PETRA PRETORIUS]
Stroop:
15g (15ml) botter of margarien
300g (375ml) suiker
200ml melk
15ml mielieblom
175ml koue water
Metode:
Verhit botter, suiker en melk tot kookpunt.
Los mielieblom in water op en roer in 'n straaltjie by melkmengsel.
Verhit tot kookpunt en gooi oor koekies.
Dien warm op.
Pampoenkoekies
Bestandele:
500ml gaar boerpampoen
120g (250ml gesifte) koekmeelblom
10ml bakpoeier
2ml sout
1 eier, geklits
Kookolie
Metode:
Maak pampoen goed fyn.
Voeg meel, bakpoeier, sout en eier by en klop goed tot gemeng.
Skep teelepelsvol in warm kookolie, druk effens plat en bak aan weerskante tot goudbruin en gaar.
Dreineer op kombuispapier en skep in opdienskottel.
Lewer 3 dosyn koekies.
KERRIE GROENTEBREDIE: [ONBEKEND]
250 g gaar, bruinbone
250 g stowe lamsvleis
25 ml olie
2 uie, gekap
1 knoffelhuisie, gekneus
5 ml komynsaad
5 ml koljander, fyngemaal
5 ml gemengde kruie
2 ml matige kerriepoeier
1 groen soetrissie, gekap
250 g murgpampoentjies, in skywe gesny
100 g rosyne
8 klein aartappeltjies, halfgaar gekook in die skil
50 ml tamatiepuree
250 ml geelwortel, in skywe gesny
suiker na smaak
1 klein blomkool, in blommetjies gebreek
sout en per na smaak
1 blokkie vleisaftreksel, opgelos in 350 ml kookwater
Verhit die olie in 'n pan. Voeg die vleis, uit en knoffel by en soteer tot die vleis bruin is. Voeg die komynsaad, koljander, kruie en kerriepoeier by. Soteer die mengsel vir 'n verdere 2 minute. Voeg die groente en bone by. Giet aftreksel bo-oor en laat die mengsel kook. Meng die tamatiepuree en rosyne by die bonemengsel in. Verlaag die hitte en prut vir 30 minute. Voeg smaakmiddels na smaak by.